C A Investigations Weblog

Ek is altyd op soek

Ek soek en vind vir ‘n lewe. Mense, inligting en skelmstreke.

Ek werk vir myself; al vir meer as 10 jaar. Voorheen was ek in diens van die SAPD waar ek presiés dieselfde gedoen het. Ek hou meer van my huidige baas.

2 Kommentaar

2 responses so far ↓

Lewer Kommentaar