Ek soek en vind vir ‘n lewe. Mense, inligting en skelmstreke.
Ek werk vir myself; al vir meer as 10 jaar. Voorheen was ek in diens van die SAPD waar ek presiés dieselfde gedoen het. Ek hou meer van my huidige baas.

Dis goed jy’s hier. Miskien sal jy vir bloggers ‘n “reality check” kan gee hoe dit werklik in die SAPD gaan en ons ook inlig oor die redes hoekom jy daar weg is.
Dankie BiB,
Ek sal dalk mettertyd. Tyd is beperk en ek onthou nie graag nie.
Praat weer.